warmweer verwag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het 'n waarskuwing uitgereik oor uiters hoë brandgevaartoestande wat oor die Khai-Ma- en Hantam-munisipaliteite van die Noord-Kaap verwag word. Die weerdiens sê, dit sal mooi en koel tot warm maar gedeeltelik bewolk wees in die ooste van Mpumalanga,  met oggendmis en motreën langs die platorand.In Limpopo sal dit mooi en warm tot warm wees, maar bewolk in die ooste met oggendmis en motreën langs die platorand. 24 grade wort in Upington vandag voorspel en 32 in Kimberley.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media