Inwoners ontruim Lang's rivier

Die eienaars van die Uitspan Ontspanningsoord in Barkley-Wes in die Noord-Kaap is gedwing om die perseel te ontruim weens die stygende watervlak van die Vaalrivier. Die oord is op die oewer van die rivier geleë. Die Departement van Water en Sanitasie het vroeër gewaarsku dat die watervlak aansienlik kan styg weens die sluise wat oopgemaak is. Inwoners in Upington en die omgewing wort ook aangemoedig om reviere en stroom waters te vermy om dat dit kan ly na verdrinkings en soms lewins verliese. Ouers wort veral aangemoedig om 'n oog op hulle kinders te hou en te ale tuie te weet war hulle is. 

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media