Spesiale raadsvergadering geroep

'N spesiale raads vergadering het vroeer vanoggend by die Dawid Kruiper munisipaleteit plaasgevind. Volgens die munisipaleteit kan die speaker ingevolge instruksie van die burgermeester en versoek van raadslede so 'n spesiale vergadering roep. Die rede vir die vergadering bly egter onbekend en informasie oor die presiese rede vir die vergadering sal bygewerk word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media