Opdatering Kai garib

Die omstrede raadsvergadering van 8 Februarie vanjaar waarin opposisie partye die ANC burgermeester en speaker asook waarnemende munisipale bestuurder van die Kai Garib munisipale regsgebied uitgestem het, word Donderdag op gevolg met ‘n vergadering. Dit volg na die LUR vir samewerkende regaring Bantley Vass se ingryping ure na die raadsvergadering las week. Babalwa Mzambo vir die kantoor van die LUR se die departement se rol is nie om in te meng in die dag tot dag bestuur van municipaleteite nie maar bloot om gesonde munisipaleteite floreer. Die eerste vergadering is gehou nadat Hope For The People ‘n mosie van wantroue teen die amptenare ingedien het. Mzambo se egter die betrokke raadsvergadering word as onwettig beskou omdat dit op kort kennisgewing gehou was en ingevolge wetgewing nie die korekte prosese gevolg is nie. Sy se ‘n aanbeveling is gemaak dat die raad weer vergader na die aanvanklike 8 Februarie vergadering. Die Kai Garib municipaliteit sluit onder andere areas Kakamas, Keimoes en Kenhardt.




Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media