Koue Neem toe

Die onafhanklike landbouweerkundige Johan Van Der Berg waarsku dat die kwik in die laaste tien dae van Augustus skerp kan daal terwyl kouefronte die volgende twee weke in Suid Afrika sal voorkom. Hy se Augustus is oor die algemeen die derde koudste maand naas Junie en Julie en hoewel temperature 'n stygende neiging begin toon, daar nog kouefronte aan die inbeweeg is, wat reen in die wintereenvalgebied tot gevolg gaan he. Van Den Berg se ryp word vir die noordelike provinsies voorspel wat die risiko verhoog van koue toestande voor die einde van die maand oor die Noord-Kaap Provinsie asook Suide van Namibie, Noordwes, die Vrystaat en die suidelike dele van Mpumalanga die Ooskaap en die Westelike provinsie.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media