Noord Kaap Netball se, ondanks die wereld beker netbal wat onderweg is in die land is daar steeds soveel werk wat gedoen moet word in plaaslike netbal. Noord- Kaap Netbal president , Chamelle Mc Anda wie tans deel vorm van die tegniese span by die wereld beker spele in Kaapstad, het in 'n telefoniese gesprek bekend gemaak dat die gebrek aan vervoer en finansiele steun 'n enorme uitdaging is vir plaaslike spanne. Mc Anda reken dat finansiele belegging van besighede broodnodig is om die vooruitgang van talentvolle spelers te verseker. Die Noord -Kaap provinsiale Netball spele word in September vanjaar in Kakamas gehou.
Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com