SANB vra vroue vir skenk

Die Suid Afrikaanse Nasionale Bloeddiens in Upington se ie noodsaaklikheid van die skenk van bloed is van kardinale belang aangesien dit mense se lewens red. Woordvoerder vir die diens Hendrieka Beukes se met die viering van vrouemaand, moedig die diens veral vroue wie nog nie bloed geskenk het nie aan om bloed te skenk, terwyl diegene wie skenk aangemoedig word om bewusmaking te bevorder. Beukes se die diens besoek Alexanderbaai se jeugsentrum op 15 Augustus vanjaar. Sy se die span in Upington is reeds besig met die invordering van bloed en sal vir die duur van vroue maand in die Kalahari mall asook die Nelson Mandela Rylaan kantoor wat hulle hoofkwartier is skenkers inwag. Beukes se die burgerlike samelewing moet agter vroue verenig en vroue en meisiekinders veral teen die uitdagings wat die samelewing hulle bied te beskerm.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media