Weer

Ondanks die goeie reens wat die afgelope tyd in die ZF Mgcawu streek geval het waarsku die Suid Afrikaanse weerdiens oor baie warm weer wat nou die voorland van inwoners gaan wees. Upington is vandag 35 grade gevolg deur 29 in Kimberley 28 in Sutherland en 25 aan die kus by Alexanderbaai waar miskolle ervaar gaan word andersins warm tot baie warm. Inwoners word gemaan om hulleself deur middel van die gereelde drink van water en die vermy van direkte sonlig teen die hitte te beskerm.

Journalist: Nonkululeko Zikhali
Email: news@radioriverside.co.za

Social Media