Betoging teen nsfas

Ontevrede studente gaan na die uniegebou opruk om 'n memorandum van eise te oorhandig, oor die besluit van die studente hulp skema NSFAS om befondsing op te skort. Studente beweer NSFAS het hulle onregverdig gedefinansier terwyl sommige gekant is teen die nuwe aanlyn betalingstelsel van toelaes. Nsfas het verlede maand in die Sowetan aangekondig dat hulle duisende studente se befondsing staak wie nabewering oneerlik tydens die aansoek proses was, en dat hulle nou aansoekers se inligting verifieer insamewerking met die Suid Afrikaanse Inkomste Diens, Die departement van binnelandse sake en die Suid Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid asook kredietburos. Die universiteit van Suid Afrika se Kimberley kantoor het reeds bevestig dat hulle studente ondersteun en gesprek met NSFAS voer, waar probleme geraporteer word. In Upington se die TVET Kampus die besluit afekteer slegs 'n paar van sy studente maar dat hulle ook soos Unisa ondersteuning bied en in gereelde kontak met NSFAS is om te verseker dat geafekteerde studente se probleme uitgesorteer gaan word. INSERT(Willy delie. Upington kampus ) Studente is aangemoedig om waar uitdagings ervaar die kampus bestuur te nader vir ondersteuning.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media